MUTUAL KLUISE/SAFES

  • Category
  • Posted
    Feb 24, 2020
  • Views
    3354
  • Save as PDF Save as PDF
    • Current rating: 0
    • Total votes: 0
  • Report broken listing Cancel my report
  • View QR Code View QR Code
R 4,000.00
Title
MUTUAL KLUISE/SAFES
Make
Mutual
Model
6 geweer/rifle
Condition
Good
Business or Customer Name
Philip de Bruin
Address
Plot 43, Nieshoutweg, Kameeldrift Oos, Pretoria
Country
South Africa
State/Region/Province
Gauteng
City
Pretoria
Additional Information
Refer to the bottom of the advertisement for information in English.

Ek het top gehalte tweedehandse Mutual kluise beskikbaar teen 'n spesiale prys! 
Ek het twee soorte beskikbaar. Elke kluis kom met twee sleutels. Soos u behoort te weet, is Mutual kluise van top gehalte. Hulle slotte word noukeurig vervaardig, en hulle deure word met 'n harde plaat uitgevoer, wat slegs met baie spesiale bore oorval kan word, van daar die teësinnigheid van vele slotmakers om aan hulle te werk.

Die eerste soort het 'n kapasiteit van ses gewere. Standaard lengte vuurwapens sal met gemak in pas, maar die kluis het ook 'n verwyderbare rakkie vir buitengewone lang wapens. Ek sal hierdie kluis voorstel vir enige natuurlike persoon wat 'n beperking op wettige wapens het (d.w.s. vier vuurwapens, gewoonlik 'n handwapen, haelgeweer, en twee gewere) sowel as vir toegewyde jagters of sportskuts. Hierdie kluise prys tans nuut ongeveer R7 500. Ons laat gaan hulle vir R4 000.

Die tweede soort is die muurkluise. Hulle is ideaal vir handwapens, ammunisie en kosbaarhede. Ek stel hierdie kluis voor vir natuurlike persone, vernaam as hulle slegs handwapens ter selfverdediging besit, of enige iemand wat graag 'n plek soek om kosbaarhede te stoor. Die kluise is 300mm lank, 200mm hoog en 180mm diep. Hierdie kluise gaan tans nuut vir sowat R2 000. Ons verkoop teen R1 200.

Bel my gerus vir enige verdere inligting, of as u wil koop. Ek is beskikbaar op my selfoon: 076 318 7257 (bel gerus na-ure ook) U kan my ook e-pos. U kan e-posse stuur na: p.iv.debruin@gmail.com. Moet asseblief nie die webwerf se kommunikasie gebruik nie, ek kan nie elke dag op die advertensie inteken en kyk vir antwoorde nie.

I have top quality Mutual safes available at a special price! I have two kinds available, the first with a capacity of six rifles (R4 000) and the second a normal wall safe (R1 200). The six-rifle safe is ideal for any natural person as well as dedicated hunters and/or sportsmen. The wall safe is ideal for the storage of a hand weapon and valuables. Please call me for futher information at the cell number in the paragraph above, or send an email to the email address also provided above. You may contact me after hours. Please do not use the web site's communication as I do not attend to the advertisement reguarly. 
Reference Number
GUA175696
Your Friend’s Name *
Your Friend’s Email *
Name
Email
Message
Captcha *
There are no comments added
Please sign in or sign up to post comments
Forgot your password? Reset your password

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Enter your report
    Loading...
    Are you sure you want to cancel your report?