Hog Silencers, HOG DIFUSOR knaldempers is nou beskikbaar teen 'n besonderse prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal. Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘difusor cores’ en is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp. Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap,  gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB. Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber. Bekyk gerus hierdie knaldempers by: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html en om u bestelling te plaas. premiumbullets@gmail.com 0605277275

R 1.00
Title
Hog Silencers
Make
Hog
Model
V22; Difusor M48 Std; M48 Reflex
Calibre
All
Condition
Brand New
Description
HOG DIFUSOR knaldempers is nou beskikbaar teen 'n besonderse prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘difusor cores’ en is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap,  gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber.
Bekyk gerus hierdie knaldempers by:

http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html
en om u bestelling te plaas.
premiumbullets@gmail.com
0605277275
Business or Customer Name
S.A Premium Bullets
Address
De Hoop
Country
South Africa
State/Region/Province
Orange Free State
City
Wesselsbron
Reference Number
GUA186748
  • Save as PDF Save as PDF
    • Current rating: 0
    • Total votes: 0
  • Report broken listing Cancel my report
  • View QR Code View QR Code
  • 145 Views
Your Friend’s Name *
Your Friend’s Email *
Name
Email
Message
Captcha *
There are no comments added
Please sign in or sign up to post comments

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Enter your report
    Loading...
    Are you sure you want to cancel your report?
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind