Gun Spares

Glock Holsters, Numerous holsters to fit Compact model Glocks (19, 23 etc). All mostly like new. The ones showing use from R100. The G-Code best offer on R1000. Fobus R500, Safariland magazine holster R300, Carry-All and Moonbag type (make an offer). Shoulder holsters (offers). Tactical thigh holster R300. Bandolier holster for 6
Tikka 595 / 695 new steel 5 round magazine , I have a brand new Tikka 695 /595 5 round Tikka steel magazine for sale for any long action calibre, R1200, can be send anywhere in RSA via postnet for R100 more. This is an original Tikka magizine.

Contact Riaan on 082 418 6512
Thor Snellers en Onderdele, 
Thor verstelbare snellers an bykomstighede te koop.
K98 Staal met gewone sneller R 1265.00;
K98 Staal met breë sneller R 1311.00;
K98 Aluminium met breë sneller R 1265.00; 
K98 Aluminium met kant Veiligheidsknip R 1827.00;
P14 Staal met breë sneller R 1414.50;
.303 No 1 met Standaard Sneller R 1265.00;
.303 No 4 met Standaard Sneller R 1265.00;
Era Sneller vir RSA Aksie R 1473.00;
Sneller Skoen R 322.00;
Besigtig ons volledige pryslys op die webwerf vir meer produkte en pryse.
Aflewering landswyd, Koerier +-R125. 

Kontak Johan by 065277275, of besoek: 

http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-thor.html
Hog Silencers, HOG DIFUSOR knaldempers



Produksie van ons geadverteerde produkte word baie min of glad nie beinvloed deur die huidige grendelstaat status nie, selfs aflewering verloop nou vlot.

The current lock-down have little to no effect on the production of these advertised products, even delivery goes without any trouble. 



HOG DIFUSOR knaldempers is nou hier beskikbaar teen bekostigbare pryse. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘difusor cores’ en is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap, gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber.
Bekyk gerus hierdie knaldempers by:
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html
en om u bestelling te plaas. Aflewering landswyd @ R99.
premiumbullets@gmail.com
0605277275
Silent Hunter Knaldempers, 
Silent Hunter Knaldempers

Produksie van ons geadverteerde produkte word baie min of glad nie beinvloed deur die huidige grendelstaat status nie, selfs aflewering verloop nou vlot.

The current lock-down have little to no effect on the production of these advertised products, even delivery goes without any trouble. 



Silent Hunter Knaldempers te Koop.

.22 Silent Hunter - R850-00

Hunt Buddy - 'n Ligte en kort knaldemper wat meer geskik is vir digte bosjag. R1200-00

Silent Hunter Std - Standaard knaldemper wat geskik is vir beide algemene jag asook gereelde baanskiet. R1650-00

Reflex - Reflex knaldemper wat uiters sag skiet, skuif +-80mm terug oor die loop. R2400-00 Thread spec mostly 1mm pitch. Please inquire for options.

Powder-coated, curved baffles. Excellence at affordable price!
Supprossors that will last a lifetime!

Country-wide Delivery - Postnet-Postnet R99 or @ your door: R150-00
Please visit: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-silent hunter.html to view these silencers and place an order.
premiumbullets@gmail.com
Johan 0605277275
Looking for CZ P09 Trigger reset Kit, I'm looking for an trigger reset Kit for my P09. I've seen on the US forums that to shorten the trigger reset, you only need to replace the hammer spring to number 15 or 18 spring.
Any advise or info on this would be highly appreciated.
Can email me directly chrisenester@gmail.com

Thanks
Chris
Pistol Grip AR-15  -  ATI Scorpion X1, Pistol Grip for AR-15 as in the images. Good condition, Looking to install a Leapers UTG Pro grip. Better suited to my smaller hands, so would also be prepared to swap for one of those. Located in Bapsfontein area. Please WhatsApp if possible.

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind