-
Category
-
PostedJul 09, 2024
-
Views440
- Save as PDF
-
- Current rating: 0
- Total votes: 0
- View QR Code
R 40,000.00
Title
22-250 Savage mod12 with Krige barrel
Make
Savage
Model
Mod12
Calibre
.22-250
Condition
Like New
Description
Savage Mod12 with Krige 29inch 1-8twist
Country
South Africa
State/Region/Province
Limpopo
City
Polokwane
Additional Information
Adverteer namens n maat,
Was my 22-250 wat hy laasjaar gekoop het en n hele paar rand aan spandeer het, sy gunne raak nou teveel en hy het nie regtig die een gebruik nie hoewel hy n koek hou skiet.
Savage model 12 aksie met akkutrigger
Splinter nuwe GRS kolf (gewone VLP hout kolf ook beskikbaar +R2500)
29 Duim SS Krige pyp met n 8 Twist M18x1 thread.
Hy het 75gr ELDM teen 3400fps geskiet wat n baie "mild" load is, geweer het 450 skote deur.
100 Lapua doppe ingesluit
Ingesluit is Redding comp Dies en RCBS FL die.
Geweer met Picatinny rail en al die bo-genoemde bits & pieces - R40k
Met EP5 Mrad scope, ringe, bubble leve en throw lever - 50k
072 9 drie 6 1443 gooi n w.app en ons gesels. Prys is negotiable.
Geweer sal ingeboek word by n geweer winkel in Pietersburg Limpopo teen ons onkost

Reference Number
GUA105930