Hunting Farms, South Africa, Province of the Western Cape, Beaufort West

  • Save as PDF Save as PDF
    • Current rating: 0
    • Total votes: 0
  • Report broken listing Cancel my report
  • View QR Code View QR Code
Business Name
Karoo Bush Hunt
Country
South Africa
State/Region/Province
Province of the Western Cape
City
Beaufort West
Additional Information
Karoo Bush Hunt is gevestig op die plaas Soetvlei, in die distrik Letjiesbos - Beaufort-Wes. Ons is ongeveer 40Km vanaf Beaufort-Wes (Oudtshoorn rigting), 230Km vanaf George en 330Km vanaf Kaapstad. Die plaas is ongeveer 3,300 hektaar groot en verdeel in 10 kampe, wat die tradisionele Karoo voorsit en "walk-and-stalk" jag uiters maklik maak, want ons weet jy kom om te jag nie om gefrustreerd rond te jaag agter wild aan nie. Die plaas beskik oor 2 kampe waarin ons die jagters huisves, een wat bestaan uit 4 klip chalets, 'n oop kombuis en kroeg area, 'n eet gedeelte en 'n oop kampvuur area asook toilet en stort geriewe. Alhoewel ons nog op die kerskrag basis werk (want as jy 'n lig wou aanskakel sou jy dit by die huis gedoen het) is daar wel ook warmwater wat geduldig voorsien word deur ons eie steeks donkie. Ons bied 2 tipe jagte aan die tradisionele winter jag (vanaf April - September) en dan ons eie kenmerk jag: die Somer Siësta Jag (vanaf Oktober - Maart) By KBH is ons trots daarop om al ons kliënte vriende en pelle te noem en elke jag 'n absolute onvergeetlike ondervinding te maak. U is meer as welkom om deur ons foto galery en res van ons webblad te gaan en wanneer die jag drang te erg raak (want dit gaan) en die reuk van die karoo te lank vergete raak, stuur 'n epos dan maak ons saam 'n plan om iets uit te werk wat albei van ons pas.
Reference Number
GUA182866
Your Friend’s Name *
Your Friend’s Email *
Name
Email
Message
Captcha *
There are no comments added
Please sign in or sign up to post comments
Forgot your password? Reset your password

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Enter your report
    Loading...
    Are you sure you want to cancel your report?