-
Category
-
PostedFeb 08, 2018
-
Views750
- Save as PDF
-
- Current rating: 0
- Total votes: 0
- View QR Code
Business Name
Soek Fisante jag geleentheid
Phone
Country
South Africa
State/Region/Province
Province of the Western Cape
Additional Information
Soek skietgeleentheid vir fisante.
Ons jagmetodes is ten alle tye in lyn met natuurbewaring beginsels. Ons hou streng by die daaglikse jagbuit soos in die regulasies bepaal.
Fisante teel vinnger aan as daar oordeelkundig uitgedun word. Ons haal nooit meer as 30% uit een covey nie. Ons tel ook coveys (hoeveel voels en waar), en dra die inligting aan die plaaseienaar oor en monitor getalle van jaar tot jaar.
Ons verstaan dat jou plaas vir jou belangrik is. Ons hanteer jou grond met respek en los dit soos ons dit gevind het. Verwysings beskikbaar.
Ons betaal R400 n jagter, met n minimum van R1000 vir ‘n dag se jag.
Kontak person:
Lourens Ackermann
082 679 6589
W 021 424 2754

Reference Number
GUA160190