Other parts/accessories

Ringe, geweerkolf blank te koop, Ons gewaardeerde kliënt, Hamman Horn bied die volgende te koop aan:



.45 Colt (Long) doppe, 1 x gevuur x (120) R350


.452” 300gr Hornady HP/XTP Punte x 6 pakke  R350/ pak(50)


.45 Colt RCBS Matryse (Dies) R750


Perigrine VLR-4 154gr .308 x (50) R425


Perigrine VLR-5 150gr .308 x (50) R425


30-30Winchester doppe: Norma Unprimed (40), Remington Unprimed (50) en Frontier 1 x gevuur (40) R850


Warne 25mm Lae Ringe R500


Ruger 25mm Medium Ringe R500


Lynx 30mm Stud tipe Lae ringe R350


Burris Signiture 30mm Lae Ringe R500


Burris Signiture Basisse vir Win Mod 70 R350


Warne 45º kant-montering R850


Amerikaanse Okkerneut Blank R1000





Posgeld uitgesluit by bg pryse.



Kontak asb Hamman direk vir meer inligting, meer fotos en reëlings ivm bg toebehore by 0766367993.
Silent Hunter Knaldempers, Silent Hunter Knaldempers te Koop.

.22 Silent Hunter - R750-00

Hunt Buddy - 'n Ligte en kort knaldemper wat meer geskik is vir digte bosjag. R900-00

Silent Hunter Std - Standaard knaldemper wat geskik is vir beide algemene jag asook gereelde baanskiet. R1400-00

Reflex - Reflex knaldemper wat uiters sag skiet, skuif +-80mm terug oor die loop. R2000-00 Thread spec mostly 1mm pitch. Please inquire for options.

Powder-coated, curved baffles. Excellence at affordable price!
Supprossors that will last a lifetime!

Country-wide Delivery - Postnet-Postnet R99 or @ your door: R150-00
Please visit: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-silent hunter.html to view these silencers and place an order.
Johan 0605277275
Hog Silencers, HOG DIFUSOR knaldempers is nou beskikbaar teen 'n besonderse prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘difusor cores’ en is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap,  gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber.
Bekyk gerus hierdie knaldempers by:
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html
en om u bestelling te plaas.
premiumbullets@gmail.com
0605277275
  • Page of 17

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind