Gun Spares

Silent Hunter Knaldempers, Silent Hunter Knaldempers

Produksie van ons geadverteerde produkte word baie min of glad nie beinvloed deur die huidige grendelstaat status nie, maar aflewering sal ongelukkig eers na die opheffing daarvan mag geskied. Plaas asb u bestelling so spoedig moontlik om die ophoping van bestellings reg voor- en tydens jagseisoen vry te spring.



The current lock-down have little to no effect on the production of these advertised products, although delivery will only commence afterwards. Please order now to beat the Hunting Season rush in the short time that's left.



Silent Hunter Knaldempers te Koop.

.22 Silent Hunter - R750-00

Hunt Buddy - 'n Ligte en kort knaldemper wat meer geskik is vir digte bosjag. R900-00

Silent Hunter Std - Standaard knaldemper wat geskik is vir beide algemene jag asook gereelde baanskiet. R1400-00

Reflex - Reflex knaldemper wat uiters sag skiet, skuif +-80mm terug oor die loop. R2000-00 Thread spec mostly 1mm pitch. Please inquire for options.

Powder-coated, curved baffles. Excellence at affordable price!
Supprossors that will last a lifetime!

Country-wide Delivery - Postnet-Postnet R99 or @ your door: R150-00
Please visit: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-silent hunter.html to view these silencers and place an order.
{Delivery might take a little longer than the usual 7-10 days since the Powder Coating company is closed for the lock-down. Nevertheless, we will finish your order and just send it to be powder coated when lock-down ends.}
Johan 0605277275
Silent Hunter Knaldempers, Silent Hunter Knaldempers te Koop.

.22 Silent Hunter - R750-00

Hunt Buddy - 'n Ligte en kort knaldemper wat meer geskik is vir digte bosjag. R900-00

Silent Hunter Std - Standaard knaldemper wat geskik is vir beide algemene jag asook gereelde baanskiet. R1400-00

Reflex - Reflex knaldemper wat uiters sag skiet, skuif +-80mm terug oor die loop. R2000-00 Thread spec mostly 1mm pitch. Please inquire for options.

Powder-coated, curved baffles. Excellence at affordable price!
Supprossors that will last a lifetime!

Country-wide Delivery - Postnet-Postnet R99 or @ your door: R150-00
Please visit: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-silent hunter.html to view these silencers and place an order.
Johan 0605277275
Hog Silencers, HOG DIFUSOR knaldempers is nou hier beskikbaar teen die beste prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘difusor cores’ en is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap,  gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber.
Bekyk gerus hierdie knaldempers by:
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html
en om u bestelling te plaas. Aflewering landswyd@ R99.
premiumbullets@gmail.com
0605277275
Vektor Z88/SP1, Spares available for Z88 grips ,full spring kit ,slide lock,locking blocks ,recoil springs ,guide rods ,trigger complete mechanism,take down lever and more 

Spares available for Vektor SP1 
 2xlocking blocks, 1x guide rod ,2x recoil springs, 2xfull set spring kits ,2x grips 



spares are brand new. 
 Make me an offer 
  • Page of 26

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind