Over & Under Shotguns

Beretta 686 Silver Pigeon 1 30" Sporting, Haelgeweer in uitmuntende kondisie. Gekoop in 2014 en het minder as 250 rondtes geskiet. Rede vir verkoop is weens verhuis het na Australia in 2015. Die geweer is tans in Bloemfontein en skouing kan gereel word op aanvraag. Ek is tans in Perth, Australia, so kontak my gerus per whatsapp en/of email. Neem asb kennis van die 6uur tydsverskil, so dit mag vertraging van kommunikasie veroorsaak.
Miroku
  • Page of 5

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind