Rimfire Rifles

Silent Hunter Knaldempers, Silent Hunter Knaldempers te Koop.

.22 Silent Hunter - R750-00

Hunt Buddy - 'n Ligte en kort knaldemper wat meer geskik is vir digte bosjag. R900-00

Silent Hunter Std - Standaard knaldemper wat geskik is vir beide algemene jag asook gereelde baanskiet. R1400-00

Reflex - Reflex knaldemper wat uiters sag skiet, skuif +-80mm terug oor die loop. R2000-00 Thread spec mostly 1mm pitch. Please inquire for options.

Powder-coated, curved baffles. Excellence at affordable price!
Supprossors that will last a lifetime!

Country-wide Delivery - Postnet-Postnet or @ your door: R150-00
Please visit: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-silent hunter.html to view these silencers and place an order.
Johan 0605277275
Hog Silencers, HOG DIFUSOR knaldempers is nou beskikbaar teen 'n besonderse prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘difusor cores’ is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap,  gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber.
Bekyk gerus hierdie knaldempers by:
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html
en om u bestelling te plaas.
premiumbullets@gmail.com
0605277275
Silent Hunter Knaldempers, Silent Hunter Knaldempers te Koop.

.22 Silent Hunter - R750-00

Hunt Buddy - 'n Ligte en kort knaldemper wat meer geskik is vir digte bosjag. R900-00

Silent Hunter Std - Standaard knaldemper wat geskik is vir beide algemene jag asook gereelde baanskiet. R1400-00

Reflex - Reflex knaldemper wat uiters sag skiet, skuif +-80mm terug oor die loop. R2000-00 Thread spec mostly 1mm pitch. Please inquire for options.

Powder-coated, curved baffles. Excellence at affordable price!

Country-wide Delivery - Postnet-Postnet or @ your door: R150-00
Please visit: http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-silent hunter.html to view these silencers and place an order.
Johan 0605277275
Hog Silencers, Die nuwe HOG DIFUSOR knaldempers is nou beskikbaar teen 'n besonderse prys. HOG dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal.
Die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en ‘baffle cores’ is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp.
Die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. Met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat ontsnap,  gee dit aan jou n demper met n baie lae gewig in verhouding met volume en knal vermindering van 30dB – 35dB.
Hog dempers is beskikbaar vir wapens van .22 tot .458 kaliber in verskillende modelle en variasies daarvan. Doen gerus navraag vir jou kaliber.
Bekyk gerus hierdie knaldempers by:
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-hog silencers.html
en om u bestelling te plaas.
premiumbullets@gmail.com
0605277275
Vector Optics SCFF-14 Taurus 5-30x56 FFP, Diamond Clear Image,
Long Eye Relief,
First Focal Plane Etched MPX1 Glass Reticle with Germany Tech,
Turret Lock,
1/10 MIL Adjust,
30mm Monotube,
Illumination,
Side Focus,
w/ Lens Cap,
Honeycomb Sunshade,
Tactical Rings

Kontak my gerus:
JRM Goods & Services (Pty)Ltd
Kobus van den Berg
Sel: 0826197236
Epos: jagtersreg@firearmsa.co.za
Vector Optics: Marksman 6-25x50, Etched MPN-1 Reticle,
1/10 Mil Adjustment Low Profile Turret,
30mm Monotube,
Side Focus,
High End
W/ Triangle Tactical Package,
W/ Tactical Mount Ring,
W/ Hook Style Cleaning Cloth,
W/ Honeycomb Sunshade and Rubber Cover Cap

Kontak my gerus:

JRM Goods & Services (Pty)Ltd
Kobus van den Berg
Sel: 0826197236
Epos: jagtersreg@firearmsa.co.za
Vector Optics: SCOL-06 Everest 3-18x50, 30mm Monotube
Etched Glass MPX Reticle
1/4
  • Page of 6

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind