Rifles

Marlin 270win Rifle, Marlin XL7 in 270win rifle Right hand action with left hand boyds stock glass bedded and free floated Ebony tip and grip cap installed Also comes with original right hand synthetic stock 9-13” bipod Rifle sling Rifle bag +-150 PMP 2x fired brass Lyman full Length die set Accurate Arms silencer and end cap Rifle shot about 300 rounds and is a 1/2 MOA shooter with Sierra 150gr GK and Hornady Eldx 145gr This is a load and shoot rifle that has been accurized and perfect for hunting and target shooting. Just Fit scope and shoot
RUAN, Tikka T3 Lite 300 WSM, met Tikka Super Varmit Kolf met ringe, geen teleskoop.  Ingesluit silencer en blits breker.
Die volgende is ingesluit
Lyman 1200 DPS 3 Ongeveer 7 jaar oud, werk 100% nog in sy boks
Redding Delux Die Set
Lapua Punte, Pegegrine punte Barnes TSX punte 180 gr
55 Doppe
Redding Case Trimmer
Geweerkas

Die geweer het ongeveer 350-400 skote geskiet.  Die plastiese kolf het 'n paar merkies op, maar is toegedraai in Camo Tape
SAKO TRG 42 260 Rem Limited time offer, Rifle brand new in box. Limited time offer. Normal retail is R 52 500.
Call Pieter 083 6511 651
 
The Sako TRG 22 Black 260 Remington is an Accuracy Concept Rifle designed to accomplish a single-minded mission – Hit the target no matter what it takes! The Sako TRG series of competition rifles is the result of Sako’s innovation laboratories, giving you performance that surpasses the highest demands for accuracy, reliability and versatility.

The Sako TRG 22 competition rifle is designed to meet your individual needs which means that the Sako TRG will adapt to each shooter’s individual style, build and shooting posture. The super target-grade cold-hammer forged barrel is made specifically for the TRG. The sturdy bolt with 3 locking lugs accurately feeds rounds from the center-line of a detachable staggered two-row magazine.
Cheek Risers Right+left hand, Cheek Risers left hand, New stock arrived this morning! Check is out on www.toptechsa.co.za Cheek risers: R365.00 - PU and Canvas R449.00 - Canvas and Leather NEW - Elastic Ammo sleeve - R150.00 Available in Left and Right hand or contact sales@toptechsa.co.za
Prys verlaag - Sako TRG42 338 Lapua Magnum, Geweer in baie goeie kondisie. Geweer in 2012 gekoop en ongeveer 450 rondtes geskiet. Rede vir verkoop is weens ek emmigreer het en verhuis het na Australia. Ingesluit by koop van geweer is n 20MOA TRG picatinny rail, muzzle break, silencer en Nigtforce staal ringe.

Let wel die scope is NIE ingesluit by die prys nie. Scope (Nightforce NXS 8-32x56 Mildot) kan addisioneel bygekoop word teen R26,000 en is in ‘n baie goeie kondisie.

Wapen is tans in Bloemfontein en skouing kan gereel word op aanvraag. Ek is tans in Perth, Australia, so kontak my gerus per whatsapp en/of email. Neem asb kennis van die 6uur tydsverskil, so dit mag vertraging van kommunikasie veroorsaak.
Musgrave 7.62mm RSA Enkelskoot Skyfskiet , Musgrave 7.62mm Enkelskoot, Geweer in uitmuntende kondisie. Geweer het steeds oorspronklike Musgrave loop op wat in uitstekende kondisie is. Ek het die geweer in 2014 oorgekoop en deur Bloem Custom Rifles n Boyds Thumbhold kolf opgesit met n stainless steel verlengingstuk in die kolf, n silencer asook die geweer laat blue. Ek self het 25 rondtes met die geweer geskiet voor ek na Australia verhuis het. Rede vir verkoop is weens emmigrasie uit SA. Pragstuk geweer.
 
Die geweer sluit NIE in die scope nie. Die geweer is in Bloemfontein en skouing kan gereel word op aanvraag. Ek is tans in Perth, Australia, so whatsapp en/of email sal beste manier van kontak wees. Neem asb kennis van die 6uur tydsverskil, so mag vertraging van kommunikasie veroorsaak.
Prys verlaag - Custom 6.5x47 Lapua, Geweer was n projek wat my 2.5 jaar geneem het om al die parte te verkry en te laat bou. Teen die tyd wat geweer kla gebou was in 2015 het ek alreeds emmigreer na Australia. Geweer het SLEGS 25 rondtes geskiet en is gebou en gekamer deur Terry Harrison van Bullet Central Africa.

Geweer is gebou uit die volgende parte en sluit in by die koop:
*Accuracy International AX chassis,
*Krieger 6.5mm 1:8 Twist Heavy Palma Barrel (26
  • Page of 59

Listings to be compared

    There are no listings to compare
    Sign in
    Username
    Password
    Forgot your password? Remind